Vertoon die onderwyser se punt

'n Onderwyser se punte en kommentaar kan opsioneel ook aan die studente vertoon word terwyl hulle besig is met evaluasies van ander studente se werkstukke. Die punte kan vertoon word na die keerdatum of selfs later as die punte nog nie beskikbaar is nie. Die onderwyser se kommentaar en punte kan studente lei met hulle eie evaluasies van ander studente se werk.

Let Wel: in 'n opdrag waar klasgenote anoniem die werkstukke evalueer sal die onderwyser se kommentaar en punte altyd saam met sy naam en as dit beskikbaar is sy foto vertoon word.