Punte word nie vertoon nie

Die opsie kan gebruik word in 'n werkswinkel opdrag waar die student moet saamstem en tevrede wees met sy evalueering . Met verstek word die punt en kommentaar van klasgenote aan die student vertoon. As die punt saam met kommentaar vertoon word kan dit moontlik lei tot meer geskille tussen die studente.

As die opsie aan is om punte weg te steek sal die student se punt vir die werkstuk eers vertoon word sodra ooreenkoms bereik is . Die ooreenkoms sal gemaak moet word op slegs die kommentaar. As die kommentaar en die punt wat toegeken is nie ooreenstem nie kan die student by die onderwyser appelleer.