Self evaluasie

Die werkswinkel opdrag kan die student se eie werk vir hom gee om te merk saam met al die ander werkstukke wat die student gevra sal word om te merk. M.a.w. as die aantal werkstukke wat die student moet evalueer vyf is, sal die student ses werkstukke ontvang om te evalueer, die sesde opdrag sal sy eie werkstuk wees.

As die aantal opdragte wat gemerk moet word gestel word na nul en die self evaluasie opsie is aan word die opdrag net deur die student gemerk wie se werk dit is. Die punt mag die onderwyser se punt bevat of nie.