Aantal kommentaar, elemente, kriteria en aspekte wat ingesluit moet word

Die aantal hier bepaal hoeveel items sal by die evaluasie ingesluit word. Afhangend van die evaluerings strategie, die nommer is die aantal kommentaar, elemente, kriteria en aspekte wat ingesluit moet word. Tipies sal 'n opdrag tussen 5 en 15 elemente hê, die nommer sal afhang van hoe groot en kompleks die opdrag is.

Alle evaluasies het plek vir algemene kommentaar. Vir 'n opdrag wat nie 'n punt kry nie sal die nommer die aantal plekke wees vir kommentaar. As dit nul is sal die area slegs vir algemene kommentaar wees.