Sluit eie werk in

Die evaluasie opdrag kan ook die student se eie werk insluit. Byvoorbeeld: as 'n student vyf werkstukke moet merk sal die student gevra word om ses werkstukke te merk, die sesde werkstuk sal sy eie werk wees.

As die aantal merkers na 0 gestel word en "die sluit eie werk in" opsie is aan sal die student sy eie werk moet merk. Die punt mag dalk ook die onderwyser se punt insluit (as die onderwyser wil).