Om klasgenote se werk te merk
Om evaluasie te vergemaklik word opdragte in 'n paar evaluasie elemente verdeel. Elke element handel oor 'n sekere aspek van die opdrag. Afhangend van die tipe opdrag, moet jy vir elke element:
In ander tipes van evalueering sal jy gevra word om vas te stel of sekere elemente aanwesig is, in ander sal jy gevra word om te kies watter stelling pas die beste by die opdrag. In albei die gevalle kan jy die punte aanpas om by die opdrag te pas.
Die laaste blok laat jou toe om algemene kommentaar te lewer. Dit sal jou toelaat om jou evaluasie te verduidlik. Die terugvoer sal aan die student getoon word wat die werk ingelewer het.
Jy het 'n sekere tydperk, gewoonlik 'n half uur, om veranderinge aan te bring aan jou punte of kommentaar. As die periode verby is sal die student verwittig word dat sy werk gemerk is. In die fase sal jy slegs kan kyk na jou kommentaar maar nie veranderinge kan aanbring nie.