Redigeer kommentaar

Soos met ander items word daar 'n kort tydperk toe gelaat om kommentaar te redigeer. Die kommentaar word nie saam met die werkstuk vertoon totdat die periode verby is nie.