Berekening van die finale punt

Die tabel op die skerm wys jou hoe die finale punt saamgestel is. Daar is drie moontlike komponente.

  1. Die onderwyser se punt vir die werkstuk.
  2. Die gemiddeld van die klasgenote se punt.
  3. 'n Punt vir die student in die evaluasie fase. Dit word gebaseer op (a) student se punte te hoog of te laag was in vergelyking teenoor die ander studente(bevooroordeeld), (b) of student se punte volg, weereens gebaseer op die gemiddeld van ander studente (betroubaarheid) en (c) op die kwaliteit van kommentaar wat die student op ander studente se werk gelewer het. Dit word deur die onderwyser gemerk. Die drie punte word op die volgende maniere geweeg 1:2:3 om die totale punt uit te werk. Die onderwyser se punt kry dieselfde gewig as die bevooroordeeld en bertoubaarheid punt.

Die gewig kan self opgestel word om aan te pas by 'n opdrag. Die gewigte word gewys op die kleiner tabel.