Anonieme Evaluasies

'n Klasgenoot kan anoniem 'n evaluasie doen. In die geval sal die student se naam (en foto) nie vertoon word nie. Slegs lêername word gebruik om stukke werk te identifiseer en te merk.

As die evaluasie nie anoniem is nie, dan sal werkstukke vertoon word met die naam (en foto) van die student wie se werk dit is. Dit mag dalk die punte toekenning beïnvloed.

Let Wel: onderwyser punte wat aan studente getoon word is nooit anoniem nie.