Ooreenkomste oor gemerkte werk

'n Werkswinkel opdrag kan enige van die karaktertrekke hê:

  1. In die inhandig en evaluasie fase wanneer studente ander studente se werk kan sien is daar geen kommentaar van die student wie se werk dit is aan die student wat die werk moet merk nie. Daar sal terugvoer wees van die onderwyser as die onderwyser die student se evaluasie merk en 'n punt daar voor gee. Die onderwyser se kommentaar sal beskikbaar wees aan die student wie se werk dit is en die student wat die werk gemerk het.
  2. In die inhandig en evaluasie fase wanneer studente ander studente se evaluasies kan sien sal hulle toegelaat word om kommentaar by te voeg. Hulle kan met die evaluasie saamstem of nie. As hulle saamstem met die evaluasie sal die evaluasie punt gebruik word om die finale punt uit te werk. As hulle nie saamstem met die evaluasie kan die student wat dit gemerk het sy evaluasie hersien. Dit sal so aan gaan tot die student saamstem met die evaluasie of die tyd vir evaluasies verby is. As daar nog nie 'n ooreenkoms bereik is teen die tyd wat die evaluasies klaar moet wees nie sal die punt nie gebruik word om die finale punt uit te werk nie.

In die tweede metode kan die stelling afgesit word wat punte vertoon. As die 'steek punte weg' opsie aangesit word, sal slegs kommentaar vertoon word aan die student wie se werk dit is. Die punte word slegs vertoon as 'n ooreenkoms bereik is (op kommentaar alleenlik).