Voeg Kommentaar by

Kommentaar kan bygevoeg word om:

  1. Om 'n verduideliking by te voeg by die evaluasie(deur die student wat die werk gemerk het);
  2. Navraag doen oor stellings wat gemaak is in die evaluasie(Deur die student wie se werk dit is);
  3. Om probleme op te los wat gedurende die evaluasie ontstaan het(deur die onderwyser);

Die doel van die kommentaar is om 'n ooreenstemming te bereik of om die persoon wat die werk gemerk het te vra om die werk weer te hersien. Die bespreking moet op 'n redelike manier gevoer word.

As die werk gehersien is sal die ou kommentaar uitgewis word en nie meer saam met die werk vertoon word nie.