Formatering van teks

Daar is 'n paar verskillende teks formate wat jy kan kies in Moodle, die formaat hang af van jou browser en jou kennis.

Los die stelling op sy verstek waarde en alles behoort te werk soos jy verwag.

1. Moodle outo-formaat

Dit is die beste as jy normale web vorms gebruik vir inskrywings (as jy nie Richtext HTML redigeerder gebruik nie). Tik teks normaal in asof jy 'n email stuur.

Wanneer jy die teks stoor, sal Moodle outomaties die teks formateer.

Byvoorbeeld, 'n URL soos http://yahoo.com of www.yahoo.com sal in 'n skakel verander.

Oop lyne sal die begin wees van nuwe paragrawe.

"Smiley" karakters soos :-) sal outomaties in ikone verander word.

Jy kan selfs HTML kode gebruik.

Meer inligting oor Moodle outo-formaat.

2. HTML formaat

In die formaat is alle teks in HTML formaat. As jy 'n HTML redigeerder gebruik om teks te formaateer is dit die verstek formaat - alle opdragte op die nutsbalk produseer HTML kode vir jou.

Selfs al gebruik jy nie Richtext HTML redigeerder nie, kan jy HTML kode in jou teks gebruik en dit behoort uit te kom soos jy verwag.

Daar word geen outomaties formatering gedoen soos by Moodle outo-formaat nie.

Meer inligting oor HTML

Meer oor Richtext HTML redigeerder

3. Gewone teks formaat

Gebruik die formaat as jy baie kode of  HTML kode het wat jy wil laat vertoon presies soos jy dit geskryf het.

Smilies en nuwe lyne sal ingesit word maar verder sal geen veranderinge aangebring word nie.

4. Wiki teks formaat

Dit is 'n spesiale manier van teks in tik.

Dit laat jou toe om teks in te tik wat baie leesbaar lyk, maar kan outomaties in HTML teks verander word met komplekse formatering.

Meer oor Wiki