Onderwerp/Week Opsomming

Die idee van die opsomming is om die studente voor te berei op wat gaan volg in die onderwerp/week.

Elke opsomming moet kort wees sodat die kursus bladsy nie te lank word nie.

As jy meer wil sê as 'n sin of twee, sit eerder nog 'n hulpbron by (byvoorbeeld 'n dokument getiteld Onderwerp beskrywing).