Richtext HTML redigeerder

Beskikbaarheid: htmleditor) { print_string("htmleditordisabledadmin"); } else if (!$USER->htmleditor) { print_string("htmleditordisabled"); } else if (!can_use_richtext_editor()) { print_string("htmleditordisabledbrowser"); } else { print_string("htmleditoravailable"); } ?>

Die Richtext HTML redigeerder laat jou toe om teks te redigeer soos 'n woord verwerker, dit produseer normale HTML kode.

Die redigeerder het ekstra funksies wat jy ook dalk sal handig vind.

Plak teks in van ander programme

Jy kan ryk teks van ander Windows programme soos Word knip en plak, en die formaat sal behoue bly. Gebruik net die normale knip en plak metodes van jou 'browser' of program (of Control-C en Control-V).

Om prente in te sit

As jy klaar prente op 'n ander web blad het, kan jy die prente in sit met die "Insert Images" knoppie.

Om tabelle in te sit

Om 'n spesifieke uitleg vir jou teks te gebruik, gebruik die  "Insert Tables" knoppie.

Om skakels in te sit

Om 'n nuwe skakel in te sit, tik eerste die teks van die skakel in. Selekteer dit en klik op die "link" knoppie. Tik die URL in waarna jy wil  skakel.

Om smilies (emoticons) in te sit

Om die klein ikone in jou teks te sit klik op die smilie ikoon. 'n Venster met  die verskillende smilies sal verskyn. (Of tik die smilie se kode in jou teks dat sal as 'n smilie ikoon later vertoon word).

smile :-)
big grin :-D
wink ;-)
mixed :-/
thoughtful V-.
tongue out :-P
cool B-)
approve ^-)
wide eyes 8-)
surprise 8-o
sad :-(
shy 8-.
blush :-I
kisses :-X
clown :o)
black eye P-|
angry 8-[
dead xx-P
sleepy |-.
evil }-]