Waar/Vals vrae

In antwoord op 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student Waar of Vals antwoord.

As die terugvoer opsie aan is, sal terugvoer gewys word sodra die student die vraag beantwoord het.