Skommel Vrae

As jy die opsie in werking stel sal die vrae in die toets elke keer in 'n ander volgorde verskyn.

Dit is nie dieselfde as Willekeurige Vrae nie, die opsie gaan slegs oor die vrae se volgorde.

Dit maak dit vir studente 'n bietjie moeliker om by mekaar af te skryf.