Skommel Antwoorde

As jy die opsie in werking stel sal die antwoorde van die vraag geskommel wees elke keer as die student die toets doen.

Dit werk net vir Meervoudige Keuse vrae.

Dit maak dit 'n bietjie moeiliker vir studente om bymekaar af te skryf.

Die opsie is nie dieselfde as Willekeurige Vrae nie.