Kort Antwoord vrae

In antwoord tot 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student 'n sin of 'n woord in tik.

Daar kan 'n paar korrekte antwoorde wees, elke met 'n verskillende punt. As die kas sensitiewe opsie aan is sal daar onderskeid getref word tussen "Woord" en "woord".

Antwoorde word presies vergelyk, dus wees versigtig met jou spelling!