Willekeurige Vrae

Willekeurige Vrae is 'n spesiale vraag tipe.

Wanneer jy 'n Willekeurige Vraag in die toets sit, sal 'n vraag uit die hele kategorie gekies word met elke poging tot die toets.

Die maksimum punt van die vraag sal altyd dieselfde bly.

As jy 'n toets opstel met byvoorbeeld 10 willekeurige vrae, dan kan studente moontlik 10 verskillende vrae kry elke keer as hulle die toets doen.

Let Wel: jy kan willekeurige vrae en nie-willekeurige vrae meng om seker te maak dat 'n sekere vraag altyd gevra word.