Maksimum Punt

Alle punte word aangepas tot die maksimum punt van 'n toets.

Byvoorbeeld, stel die maks punt na 20, omdat dit 20% van die toets werd is.

Al het jy 10 vrae in 'n toets wat uit 'n totaal van 50 punte tel, sal alle punte afgeskaal word na 20.