Skep meer as een vraag

Die bladsy  laat jou toe om meer as een vraag op 'n slag te skep.

Op die oomblik laat dit jou net toe om 'n paar ' Random' vrae te skep en (opsioneel) by die toets te voeg.

Die bladsy sal later meer funksionaliteit hê.