Vrae Kategorieë

Eerder as om al jou vrae in een lang lys te hou, maak kategorieë om hulle in te plaas.

Elke kategorie het 'n naam en 'n kort beskrywing.

Elke kategorie kan ook gepubliseer word, dit beteken die kategorie (en al die vrae in dit) sal bekikbaar gestel word aan al die kursusse, sodat hulle jou vrae in hulle toetse kan gebruik.

Kategorieë kan geskep en uitgwis word soos jy wil . As jy 'n kategorie uitwis met vrae sal jy gevra word om die vrae na 'n ander kategorie te skuif.