Vrae

'n Goeie manier om mense te help dink is om hulle vrae te vra. 'n Goeie vraag kan ons baie help om inligting by mekaar te sit, ons bestaande idees te her-evalueer en nuwe idees te skep.

Vrae wat gevra word om ander te help leer staan bekend as Socratiese  vrae.

Met Socratiese vrae moet jy baie mooi na die ander persoon luister om jou vraag op 'n behulpsame manier op te stel.

Hier is voorbeelde van sulke vrae:

Vrae om 'n ander persoon beter te verstaan

Vrae oor wat die leerder aanvaar

Vrae oor redes en bewysstukke

Vrae oor persoonlike standpunte

Vrae oor implikasies en nagevolge


Questions adapted from Paul, R. (1993). Critical Thinking: How To Prepare Students for a Rapidly Changing World: Foundation for Critical Thinking, Santa Rosa, CA.

More info about writing

More info about reading