Taal Redigeering

Om tale te redigeer op die bladsy moet die lêers skryfbaar wees deur 'n web bediener proses.

By party stringe sal jy 'n $a en 'n $a->something sien.

Dit is veranderlikes wat vervang sal word deur ander woorde of name in Moodle.

As daar net een veranderlike is, word $a gebruik. As daar twee of meer veranderlikes is kry elkeen 'n naam.