Hoe om in HTML te skryf

Wanneer jy  HTML gebruik in Moodle, kan jy enige HTML tags gebruik om enige effek te kry wat jy wil.

Jou kode sal normaal vertoon word in 'n skerm in 'n tabel sel, dus: