Forum Inskrywings

As 'n persoon ingeskryf is op 'n forum sal hulle 'n email kopie kry van alle posstukke op die forum (pos word omtrent na maxeditingtime/60 ?> minute gestuur).

Mense kan gewoonlik kies of hulle ingeskryf wil wees op 'n forum of nie.

Maar 'n onderwyser kan kies om alle kursus deelnemers in te skryf.

Dit is baie handig vir nuus forums en forums aan die begin van die kursus (voordat almal agtergekom het dat hulle self op die forums kan inskryf).