Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van geskeide en verbonde kennis. Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien. Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te leer. Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik. In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum lę tussen die twee uiterstes. Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee metodes kan gebruik. 'n Persoon kan karaktertrekke van  enige twee metodes openbaar(of selfs beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke posstuk is:
a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien
Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om kommunikasie te verbeter.
Vind meer uit oor die teorieë: