Forum Tipes

Daar is 'n paar verskillende forum tipes:

'n Eenvoudige bespreking - is slegs een onderwerp, op een bladsy. Gebruik dit vir 'n kort bespreking.

Standaard forum vir algemene gebruikers - dit is 'n oop forum waar enige iemand 'n bespreking kan begin. Gebruik dit vir 'n algemene forum.

Elke persoon pos een bespreking - Elke persoon kan een bespreking begin(enige iemand kan terugvoer lewer). Gebruik dit om studente te laat reflekteer oor die week/onderwerp wat verby is, en kry dan almal se terugvoer hieroor.

(Meer nog in toekomstige Moodle weergawes)