Kort Kursus Naam

Baie institusies verwys na hulle kursusse met 'n kort naam, soos BP102 of COMMS. Al het jy nog nie 'n naam vir jou kursus nie, dink een hier uit. Dit gaan op verskeie plekke gebruik word waar die lang naam nie gepas is nie (soos in die onderwerp lyn van 'n email).