Kursus se hoeveelheid Onderwerpe/Weke

Die stelling word slegs gebruik deur die 'weeklikse' en 'onderwerp' kursus formaat.

In die 'weeklikse' formaat, spesifiseer hoeveel weke die kursus lank is vanaf die aanvangs datum.

In die 'onderwerp'  formaat, spesifiseer dit die aantal onderwerpe.

Dit sal as die aantal areas ("bokse") in die middel van die skerm vertoon word.