Kursus Kategorieë

Jou Moodle administrateur mag dalk 'n paar kursus kategorieë opgestel het.

Byvoorbeeld: "Wetenskap", "Wiskunde", "Ekonomie", ens.

Kies die kategorie wat by jou kursus pas. Die keuse sal bepaal waar jou kursus in die kursus lys vertoon sal word, dit kan jou studente help om makliker jou kursus te kry.