Herinlewering van opdragte

Studente kan nie opdragte weer inlewer as die Onderwyser dit eers gemerk het nie. Maar die stelling kan verander word.

Gebruik die opsie om studente toe te laat om opdragte weer in te lewer na dat hulle opdragte klaar gemerk is. Dan kan hulle opdrag weer gemerk word. Die onderwyser kan so studente aanmoedig om te verbeter op hulle vorige poging.

Die opsie is nie beskikbaar vir ongekoppelde opdragte nie.